Please turn JavaScript on
Paarl Post icon

Paarl Post

Subscribe to Paarl Post’s news feed.

Click on “Follow” and decide if you want to get news from Paarl Post via RSS, as email newsletter, via mobile or on your personal news page.

Subscription to Paarl Post comes without risk as you can unsubscribe instantly at any time.

You can also filter the feed to your needs via topics and keywords so that you only receive the news from Paarl Post which you are really interested in. Click on the blue “Filter” button below to get started.

Website title: Paarl Local News: Stay Informed and Connected | Paarl Post

Is this your feed? Claim it!

Publisher:  Unclaimed!
Message frequency:  1.1 / day

Message History

‘n Bedroefde ouerpaar van die Paarl is met talle vrae gelaat nadat hul seun wat “skaars ‘n vlieg kon seermaak,” Sondag (9 Augustus) in die vroeë oggendure aangeval en doodgesteek is. Sy bebloede liggaam is op ‘n oop stuk land gevind. Daar sal vanaand (13 Augustus) ‘n kersseremonie gehou word op die plek waar Justin Davids ook bekend as Justine (17) se liggaam gevind is.

...

Read full story

Tydens ‘n week wat die leerlinge en personeel van Paulus Joubert Sekondêre Skool in die Paarl moet gees vang en gereed maak vir hul jaarlikse derby teen Hoërskool Noorder-Paarl, het geweld buite die skool uitgebreek, toe een van sy leerlinge Dinsdagmiddag (11 Augustus) etlike meters vanaf die skool se ingang, met ‘n panga oor die kop geslaan is.

Beeldmateriaal van ...


Read full story

Klein Nederburg Senior Sekondêr (KN) het Saterdagmiddag (8 Augustus) vir ‘n derde opeenvolgende keer hul stempel op New Orleans Sekondêre Skool (Noss) afgedruk, toe hulle weer die jaarlikse derby wen.

Alhoewel Noss die wedstryd vinnig met ‘n strafskop geopen het, het KN vanaf die aanspoor gedomineer. KN het die eerste drie van die wedstryd in die sewe en twintigste...


Read full story

Twee klubrugbyspelers van die Paarl het Woensdag (5 Augustus) weer in die landdroshof in Wellington verskyn. Hulle staan tereg op vier aanklagte van die verkragting van ‘n 21-jarige student van die Wellington-kampus van die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (KSUT).

Die saak is Woensdag na die streekhof in die Paarl oorgeplaas. Hul volgende verskyning i...


Read full story